14 Mei 2023 - Moedersdag
Bediening deur Barneace en Johan Slabbert
14 Mei 2023 - Moedersdag
Bediening deur Barneace en Johan Slabbert
7 Mei 2023
Vandag verwelkom ons Ria en Machiel
2 nuwe lidmate is by ons geestelike familie gevoeg.
...en so voeg Die Here altyd by.
5 Maart 2023 - wat 'n blye dag !!!
4 nuwe lidmate is by ons geestelike familie gevoeg.
1 toewyding en 5 is gedoop ... en so voeg Die Here altyd by.
6 November 2022
John (Smiley) en Amanda van der Walt
30 Junie 2021
Leon en Rietha Goosen kom ons bedien met woord en lied
Die Goosens word bedank deur ons Herderspaar
Leon ontvang sy bid-kussing
3 Januarie 2021
Ons 1ste diens vir die jaar - en wat 'n vorreg om weereens as 'n eenheid Jesus se naam groot te kon maak. Ek glo almal wat teenwoordig was het dit geniet
...en ons het hierdie boodskap terug ontvang...
"Môre Vriende, ek wil almal bedank vir julle omgee en mooi harte. Dit wat julle geskenk het gaan baie harte bly maak. Boshoff is geholpe maar dit maak plek vir hulp in die droë Noord Kaap. Alle seën vir julle."
1 Maart 2020
'n Kort brief van die doen en late van HJ en Dalene Cronje.
"Groete en Vrede!
Ons is sedert 2007 besig met sendingwerk hier in die vergeetkant van die land en is woonagtig op Noenieput. "n Piepklein plekkie weggesteek sowat 170km noordwes van Upington. Die populasie digheid hier in die Kalahari is ongeveer 1 mens elke 15 vierkante kilometer. Die bediening focus hoofsaaklik daarop om stil te staan by diegene waarvan die regering en kerk so maklik vergeet het. Ons aktiwiteite sluit ondermeer Woorgoed (wat maar hoofsaaklik 'n erediens is), Bybelskool, Kletstyd (wanneer die Mooiste Mooi "vrouetaal" met die vrouens praat), Crafting aktiwiteite en 'n kleuter Ontwikkelings program in."
Hier word HJ en Dalene gebless met vele kospakkies van ons gemeente te Humansdorp
25 Februarie 2020
Karl De Winnaar van Ermelo, stap met 'n kruis, waarop staan JESUS HET JOU LIEF
Hy het 13 Januarie 2020 vanaf sy tuis dorp begin stap en 25 Februarie 2020 in Humansdorp gearriveer. Hy beoog om einde Maart 2020 in Kaapstad te wees.
Op die foto verskyn Karl saam met Pastoor Tinus, waar hy tuis was tydens sy besoek te Humansdorp.
Hy vertrek volgende dag na Kareedouw.
Hier staan Karl saam met Nico Malan Hoërskool leerlinge
1ste prys
2de prys
3de prys
4de prys
5de prys
6de prys
...en almal saam
30 Oktober 2022
Vandag vier ons waarderingsdag
29 Oktober 2023
Waarderingsdag saam Barneace en Johan Slabbert
Afsluiting in gebed.
Nella bedank ons Herders paar
vir hul toewyding
Pastoor bedank Johan en Barneace
Tafels gedek vir n fees maal
Arno word toegewy
pa Jakobus, ma Christa en Arno
Doopling :- Christa Lerm
van lings na regs Michiel Wihelm Voges - Reynhardt en Vera Avenant
Gemaak deur Annetjie
Klere voorsien deur Marie
Pragtige Woorde op kaartjie
nog versierings
Groep-
Foto van
al die
Dames